Local newsNews

Happenings

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column.

• 30 Augustus
Die NG Kerk Brakpan-Noord in Gardinerlaan 101 (oorkant die munisipale swembad) bied ‘n kermis aan vanaf 17:00. Daar sal baie kosstalletjies wees asook vermaak vir oud en jonk. Almal is welkom.

• 14 September
‘n Vertoning van Nataniël word by die Dalpark Kaléo Gemeente aangebied. Die vertoning begin om 16:00 maar daar sal koffie en koek vooraf te koop wees. Skakel Elsabe Neveling by 082 891 4514 om kaartjies te koop.

• 17 September
Laerskool Brakpan-Oos bied ‘n golfdag aan op 17 September by die State Mines Country Club, om fondse in te samel om die skool se dakke te herstel.
Daar is verskeie pakette vir borge, insluitend twee vierbal opsies, ‘n opsie om ‘n putjie te borg en een vir die setperk. Belangstellendes kan Chriselda Pieterse kontak op 065 876 7352.

• 29 September
Just Wheels Motorklub maandelikse opedag vind by die klubhuis, Kitzingerlaan 169, plaas. ‘n Groot verskeidenheid stalletjies, lekker kos, vermaak en ponieritte asook ‘n uitstalling van voertuie wag op besoekers. Die SANBD sal ook teenwoordig wees vir diegene wat wil bloed skenk. Die toegang is gratis.

• 5 October
The Red Cross and Eventide old age home are hosting a ‘family colour fun run’ to raise funds for the home from 7:00 at 7 Derby Avenue. Food, a car wash and a children’s play area will be available. For more information call 061 396 9321.

• October 31
The Brakpan Ringball Club will host a golf day at the State Mines Country Club. Tee-off time is at 11:00 and the prize-giving will start at 18:00. To enter or to get involved as a sponsor contact Corry Labuschagne at 060 971 9459.

General
• Die Golden Oldies Klub vergader elke Donderdag in die saal van die Adullam Biker Ecclesia, Gardinerstraat 134. Die klub is vir pensionarisse en bied verskillende aktiwiteite aan. Lede se bloeddruk word ook weekliks gemeet. Vir meer inligting, skakel Ursula Ewards by 082 491 6217.

• Die NG Kerk Brakpan-Oos, op die hoek van Bourdaryweg en Lappingstraat, hou elke Vrydagaand vanaf 18:30 ‘n buitelug Praise and Worship. Belangstellendes kan komberse of tuinstoele bring om op te sit. Kontak Anton Pretorius by 084 499 5462 vir meer inligting.

• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Get good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column. The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za



ALSO READ: SA champs beckon for two gymnasts

ALSO READ: Call for demolition of unsafe ‘eyesore’ club

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button