Local newsNews

Just Wheels se opedag is ‘n treffer

Die Lorriedag is word jaarliks deur besoekers van oral bygewoon.

Die Just Wheels Motorklub se Lorriedag is jaarliks ‘n hoogtepunt op die klub se kalender.

Die Lorriedag wat Sondag plaasgevind het, is deel van die klub se maandelikse opedae en het besoekers van oral gelok.


Related Articles

 
Back to top button