Local newsNewsSchools

Ankers vier die liefde

'n Groot groep leerders van die skool het die formele geleentheid geniet.

Leerders van Hoërskool Die Anker het op Valentynsag, wat op 14 Februarie gevier is, ‘n formele Valentynsbal by die skool geniet.

Related Articles

Back to top button