Local newsNews

Stoffberg kondig 2024 se dissiplinêre komitee aan

Die leerlingraad, bekend as die DK, is reg vir die uitdagings wat 2024 sal bring.

Die Hoërskool Stoffberg se dissiplinêre komitee (DK) vir 2024 is aangekondig.

Die DK en junior DK is terselfdertyd aangekondig as die hoofleiers.

Die hoofleiers is Jariska Ströh, (hoofdogter), Calie Boshoff (hoofseun), Thandie du Toit, (onderhoof dogter) en Dian le Roux, onderhoof seun.




ALSO READ: Dalview WC METALS toernooi vind die naweek plaas

ALSO READ: Spaza shop closed after tampered consumables found

Related Articles

Back to top button