Local newsNews

Stoffies se klas van 1993 hou reünie

Die organiseerders hoop om soveel moontlik 1993 matrieks bymekaar te kry.

‘n Reünie vir die matrikulante van die Hoërskool Stoffberg van 1993 vind binnekort plaas.

Die byeenkoms sal op 7 Oktober in die ou skoolsaal van die Hoërskool Stoffberg gehou word en die organiseerders hoop om soveel moontlik 1993 matrieks bymekaar te kry.

Belangstellendes kan vir Annelize Germishuys op 083 459 7125 kontak.



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

Related Articles

Back to top button