Local newsNews

Top polisieman, adj-off Jan Roos oorlede

Top polisie beampte verloor stryd teen Covid.

Die Herald het pas verneem dat een van Brakpan se top polisiebeamptes adj-off Jan Roos vanoggend die stryd teen Covid-19 verloor het. Volgens inligting is sy vrou Sonja Roos ook in die hospitaal. Meer inligting sal volg.

 

Related Stories

stacyslatter

News editor.

Related Articles

Back to top button