Local newsNews

Publiek word uitgenooi na San Michele se opedag

Die publiek sal die geleentheid kry om te sien wat die tehuis bied.

’n Opedag word op 7 November by die San Michele Tehuis gehou.

Die tehuis is ’n tuiste vir verstandelik en liggaamlik gestremde persone. Daar word ook na psigiatriese pasiënte omgesien.

Belangstellendes, wat graag op een of ander manier by die tehuis betrokke wil raak, sal ook die geleentheid kry om met die bestuur en personeel te gesels.

Die tehuis is te Hannes Visagiestraat 266, Withok, geleë.

Die opedag vind vanaf 10vm plaas en verversings sal te koop wees.

Lees: Student maak 200 komberse bymekaar vir San Michele

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button