Editor's noteLocal newsNews

Egpaar vier 50ste huweliksherdenking

‘n Egpaar moet mekaar altyd genoeg spasie gun.

‘n Egpaar van die dorp, Benjamin (70) en Meisie (69) Swanepoel vier eerskomende Saterdag hul 50ste huweliksherdenking.

Die egpaar, wat jare lange inwoners van die dorp is, het twee kinders, Swannie (48) en Tracey (46) asook twee kleinkinders.

Hulle glo dat geduld die geheim is tot ‘n lang, gelukkige huwelik en Meisie het ook bygevoeg dat ‘n egpaar mekaar altyd genoeg spasie moet gun sodat elkeen hul stokperdjies en passie kan uitleef.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button