Local newsNews

Geskenke al brullend afgelaai

Mona Loubser, die stigter van die Jabez Tehuis, het haar dankbaarheid teenoor almal uitgespreek.

Daar was onlangs groot opgewondenheid onder die inwoners van die Jabez Tehuis toe die seuns elkeen ‘n stel warm nagklere en lekkergoedpakkies ontvang het.

Solidariteit Helpende Hand se Brakpan-tak het onlangs besluit om met behulp van skenkings en donasies te sorg dat elke inwoner ‘n stel warm nagklere ontvang.

‘n Skenking van voedsel is ook aan die Jabez Tehuis oorhandig.

Die oorhandiging was veral opwindend aangesien lede van die Just Wheels Motorklub in verskeie voertuie by die tehuis opgedaag het om die goedere aan die inwoners te oorhandig.

Verskeie individue en besighede, asook ‘n modelagentskap, het gesorg dat die projek ‘n moontlikheid kon word.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button