Editor's choiceLocal newsNews

Kleuters bly besig tydens inperking

Die kreatiewe kleintjies het onder andere, dokters en geregsdienaars geteken.

Ouers het hul hande  behoorlik vol om kleuters tuis, tydens die inperking, besig te hou.

Die meeste hoër- en laerskole het wel  planne beraam om werk by die leerders uit te kry en sodoende in ‘n mate op koers te bly.

Die kleintjies van Rafiki Kleuterskool is geen uitsondering nie en danksy die tuis pakkette wat aan die ouers gestuur word bly die jongspan lekker besig.

Een van die onlangse opdragte was om ‘n prentjie te teken van iemand wat mense help.

Lees: Inperking keer Ankers nie om te redeneer

Die kreatiewe kleintjies het onder andere, dokters en geregsdienaars geteken.

Ile Pieters (4) het gedink dokters is, veral in die tye waarin ons vandag lewe, baie belangrik.
Izandri Pieters (6) glo dokters help altyd vir mense.
Lianiek Horn (5) het ‘n baie netjiese polisievrou geteken.
Troy Broodryk (5) met sy dokter-prentjie.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button