NewsSchools

Lees is pret by Laerskool Dalview

Leerders het vir mekaar uit ’n gunsteling storieboek gelees.

Met die oog op Wêreld-hardopleesdag, wat gister (5 Februarie) gevier is, het leerders van Laerskool Dalview verlede Vrydag op die rugbyveld bymekaar gekom en vir mekaar uit ’n gunsteling storieboek gelees.

Hierdie lees-sessies sal voortaan gereeld by die skool plaasvind.

Dané Jansen van Rensburg (links) en Aimée Annandale glo dat lees belangrik is.

LEES: Dié Laerskool Dalview se leiers is reg vir 2020

Vyf van die Dalwwers was die hardop lees-sessie op die skool se rugbyveld baie geniet het is (van links): Ziaan van Bekker, Josua Cambell, Johan Nel, Brian van der Merwe en Arno Engelbrecht.
Mariaan Jansen van Vuuren (links) het vir Peyton de Klerk gelees.

MEER FOTO’S: Lees is pret by Laerskool Dalview

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button