Editor's choiceLocal newsNews

Vroue reik uit na bejaardes

Die inwoners het eetgoed en ’n geskenkpakkie ontvang.

’n Groep vrywillige vroue het Donderdagoggend besoek gebring aan die inwoners van die Frank Mynhardt Sorgsentrum.

Die inwoners het eetgoed ontvang asook ’n geskenkpakkie wat uit lekkergoed en toiletware bestaan het.

Die sanger Bianca G het die gaste vermaak.

Corrie Fogarty (84) en Danie Langenhoven (84) het die oggend terdeë geniet.
Louise Pitzer (links) ontvang ’n geskenkpakkie van Issie van Niekerk.
Henna Visser (82) het die verversings wat bedien is geniet.

Lees ook: Bejaardes word lekker bederf

Meer foto’s: Spesiale dag vir die inwoners van die Frank Mynhardt Sorgsentrum

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button