NewsSchools

Jong sanger bekoor met sy stem

Hy was ook telkens aangewys as die afdelingswenner by die kompetisies.

Ashton Paice, ‘n graad sewe leerder aan die Laerskool Môrewag het vanjaar meer as 40 sertifikate en diplomas ontvang danksy sy briljante sangstem.

Dié talentvolle sanger het  vir sy deelname 10 diploma’s by die Con Spirito Kunsvereniging ontvang, sewe goue sertifikate by die Brakpan Kunswedstryd, 10 toekennings by die Teatro Arti Kunswedstryd, 10 goue sertifikate by Dell’Arte en ses goue sertifikate of diplomas by die Springs Kunswedstryd.

Kyk: Video: 15-jarige Brakpanner sing R20 000 los

Hy was ook telkens aangewys as die afdelingswenner by die bogenoemde kompetisies.

Ashton wat in 2014 begin sing het, geniet sy deelname aan kompetisies baie en sê dat dit hom gelukkig maak om te sing.

Lees ook: Die Laerskool Môrewag se jongspan leer van veiligheid

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button