Editor's choiceNewsSchools

Nuwe leiers is reg vir die uitdaging

Die hoofleiers word eers later aangekondig.

Die groep leerders van Laerskool Brakpan-Oos is onlangs gekies om op die skool se leerlingraad vir 2020 te dien.

Die hoofleiers word in Januarie, na afloop van ’n leerlingraadkamp, aangewys.

Lees ook: Dankie Laerskool Brakpan-Oos

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button