NewsSchools

Ouers en kinders neem saam deel aan kompetisie

Die ouers het die geleentheid gekry om saam met hul kinders op die loopplank te verskyn.

Ouers en kinders van Ons Kuierplekkie en die EXED Privaatskool het onlangs aan ’n Mnr en Mej Lente kompetisie deelgeneem.

Mnr Kuierplekkie was Ewan Groenewald.
Sonika le Roux is as Mej Lente aangewys. Haar ma is Juanita le Roux. Die beoordelaar en model Charné van Emmenis is saam met hulle.

 

Mnr Lente was Luciano Pienaar. Die beoordelaar en model Charné van Emmenis is ook in die foto.

 

Daar was ook ’n toekenning vir die “coolste” ma. Dinkie van der Merwe het die titel opgeraap. Haar seun is Stephan. Die beoordelaar en model Charné van Emmenis is ook in die foto.
Die ”coolste” pa was Kobus Potgieter wat saam met dogters Klarissa (links) en Karla te sien is. Die beoordelaar en model Charné van Emmenis is saam met hulle.
Mej EXED was Tanishka Botha. Die beoordelaar en model Charné van Emmenis is saam met haar.
Mnr EXED was Hayden Steyn. Die beoordelaar en model Charné van Emmenis is saam met hom.

 

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button