Local newsNews

Geniet ’n sjerrie-en-sop oggend

Matthys Roets sal as gaskunstenaar optree.

Die winter is nog in volle swang en daar is min dinge wat die koue so gou verdryf soos sjerrie en lekker warm sop.

Voeg dan goeie vermaak daarby en onmiddellik is dit ’n wenresep.

Dit is presies wat die Brakpan- en Boksburg-tak van die Vroue Landbou-unie beplan.

Lees: VLU lede is vroue van formaat

Volgende Saterdag (20 Julie) bied die organisasies ’n aangename oggend aan waar Matthys Roets as gaskunstenaar gaan optree.

Die geleentheid vind om 9vm in die AGS Kerk, Jubileeweg, Boksburg, plaas.

Vir kaartjies, skakel vir Elsabé Grobler by 082 891 4514.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button