NewsSchools

Oud-leerder skenk boek aan sy skool

Die jong digter het sy boek aan die skool se biblioteek geskenk.

‘n Oud-leerder van die Laerskool Môrewag, Brand van Niekerk, het Maandagoggend ‘n besoek by die skool afgelê.

Brand het ‘n liefde vir poësie ontwikkel en hy het ook sy eie boek vol gedigte, Painted with Words, geskryf.

Sy dogter, Nastelle, wat ook tans in Laerskool Môrewag is, het hom geïnspireer.

Lees: Bejaardes ingelig oor veiligheid

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button