NewsSchools

Entrepreneurskap is volop by Laerskool Die Arend

Die skool sluit elke termyn af met ’n entrepreneursdag waartydens leerders hul sakevernuf op die proef kan stel.

Die graad sewe leerders van Laerskool Die Arend het Vrydag ’n entrepreneursdag by die skool aangebied.

Rudolph Hoffman is beslis ’n spookasem liefhebber.
Hestie Britz (links) en Megan van der Merwe se koekstalletjie het ’n Miekie Muis tema gehad. Hulle was ook volgens die tema aangetrek.
Stephanie Hamman (links) en Xandrie Oosthuyse het ’n prettige oggend by die fotohokkie geniet.
Anushke Combrink (links) en Trinity Petzer het “slush puppies” en kleurvolle skryfbehoeftes verkoop.
Leané Els (middel) se lekkergoed stalletjie was baie gewild. Vicky le Roux (links) en Zualise van Wyk was haar assistente.

Lees: Mufasa kuier by Die Arend

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button