Editor's choiceNewsSchools

Laerskool Dalview se nuwe leiers is reg om die leisels oor te neem

Laerskool Dalview se blinknuwe leiers.

Die Laerskool Dalview is trots op sy leerlingraad wat vir 2019 ’n groot verantwoordelikheid op hulle skouers gaan dra.

Die meisies is verkies tot die leerlingraad van Laerskool Dalview. Hulle is (agter, van links): Amoré de Villiers, Jade Zwart, Charlize Burger, Morgain van der Walt, Moncherique Tebbitt, Shikira Schmidt, Anke Marais, Karla Jansen van Vuuren, Tinielle Wessels, Lumé Fourie en Zuné Grobler (leerlingraadvoog). Voor: Amindie de Beer, Jessica Calitz, Marzaan Roux, Justine Bester, Thandi du Toit, Deanne van den Berg, Izelle Swart, Kaylin Pepler en Anastacia Nair.
Die seuns wat op die leerlingraad van die Laerskool Dalview dien is (agter, van links): Divan Joubert, Zander Nell, Zander van der Linde, Tiaan Delport, Jan-Daniel Smit, Ethan Kruger, Luke Kruger, Reyhan Cooper, Dillan Williams en Francois Benadé (leerlingraadvoog). Voor: Calie Boshoff, JP Jooste, Steven Williams, Renko Nell, Kyle Jordaan, Avandré Aucamp en Wessel Pienaar.

Lees ook: In die kollig: Leer Laerskool Dalview se nuwe hoofdogter ken

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Related Articles

Back to top button