![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/27/2019/02/20190204_080202.jpg)
Die land is Vrydag geruk deur die tragedie wat by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark plaasgevind het.
Vier kinders van die skool is oorlede nadat ‘n betonblok van ‘n loopbrug op leerders geval het.
Verskeie ander leerders is ernstig beseer en word nog in hospitale behandel.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter