Editor's choiceLocal newsNews

Inwoners van San Michele word bederf

Solidariteit Helpende Hand se Brakpan-tak het 'n groot bederf aan die San Michele tehuis se inwoners gebring.

Solidariteit Helpende Hand se Brakpan-tak, asook gebedsgroepslede van die St Martin De Porres Katolieke Kerk in Geluksdal, het in Desember besoek aan die inwoners van die San Michele Tehuis gebring.

Cindy Sandilands het die besoek terdeë geniet.
Gebedsgroepslede van die St Martin De Porres Katolieke Kerk in Geluksdal het geskenkpakkies aan die inwoners uitgedeel.
Clinton Taljard was baie ingenome met die geskenk wat hy ontvang het tydens die besoek van Solidariteit Helpende Hand se Brakpan-tak.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button