NewsSchools

Storieboek karakters net waar jy kyk

Alle soorte storieboek karakters was te sien by Laerskool Die Arend.

Leerders van Laerskool Die Arend het verlede week hul liefde vir lees uitgebeeld deur soos hulle gunsteling boekkarakters aan te trek.

Dehaney van der Merwe se gunsteling karakter is Liewe Heksie.
Die tweeling, Shani en Shilo Harmse was Tinkerbell en Periwinkle.
Agter (van links) is: Ti-mé Berg (Vidia van Tinkerbell) en Karli Visagie (’n unicorn). Voor: Jay-Lee Smit (’n trol), Chanté da Silva (Mickey Muis) en Simoné van Huyssteen (Raponsie).

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button