NewsSchools

Arend leerder kry groen en goud

’n Leerder aan Laerskool Die Arend het vanjaar besonder goed gevaar op die ringbalbaan.

Zanté Smith is gekies as kaptein van die Ekurhuleni-Oos o-13 ringbalspan, waarna sy aan ’n toernooi in Pretoria deelgeneem het, waar die SA-spanne aangewys is.

Weer eens het sy beïndruk en is as kaptein van die dogter o-13 SA-span gekies. Voorts is sy ook aangewys as Ringbal SA se junior speler van die jaar.

Lees ook: Nuwe netbalbane vir Laerskool Die Arend

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Related Articles

Back to top button