Local newsNews

Your views online

This is what people had to say on our two top stories of last week.

Story: Task team prevents possible robbery

Also read: Task team prevents possible robbery

Elize van den Berg:

Baie goeie taakspan. Ek wens elke dorp het sulke professionele mense gehad. Well done julle.

Johannes Labuschagne:

Julle is ysters en ’n dame.

Dienks de Hoog:

Dankie julle, julle is ongelooflik.

Also read: Bejaarde vrou (79) van Brakpan genadeloos aangerand en byna verkrag

Storie: Bejaarde vrou (79) van Brakpan genadeloos aangerand en byna verkrag

Natalie Ellis:

’n Mens is bang om in hierdie land oud en afhanklik van ander te word. Die weerloses en bejaardes is die barbaarse lafaards se sagte teikens.

Merlé Coetzee:

Ons leef in die laaste dae voor Jesus se koms en die wêreld gaan net erger word. Ons kan net waak en bid en ons oë op Jesus gefokus hou. Ek stem, die bejaardes is groot teikens vir die vyande.

Johanna Kriel:

Dit maak my so kwaad dat hul dit op ons arme ou mense uithaal. Kry hul nie skaam nie? Bejaardes kan hulself nie beskerm nie.

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Related Articles

Back to top button