NewsSchools

Jong leerder behaal negende plek in ATKV redenaars finaal

Die leerder het ‘n negende plek verower en sodoende sy skool se naam hoog gehou.

Tiaan van Eeden, ‘n graad vier leerder aan Laerskool Die Arend het onlangs briljant gevaar tydens die finaal van die ATKV se 2018 redenaarskompetisie.

Verlede jaar het Tiaan ‘n eerste plek in sy ouderdomsgroep behaal.

Met sy uitmuntende prestasie verwerf hy ook erekleure by die skool.

Lees ook: Dié Arende vlieg hoog as dit by die akademie kom

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button