Editor's noteLocal newsNews

Sop, vetkoek en springmielies verdryf die koue by VLU

Die heerlike reuk van sop en vetkoek het Dinsdagoggend (5 Mei) in die lug gehang toe die Brakpan tak van die Vroue Landbou Unie vergader het.

Die oggend was ’n gesellige een van lekker saamkuier, waarna die lede en besoekers ’n fliek van die bekende Afrikaanse akteur Tobie Cronjé gekyk het. Gewapen met springmielies in die hand en reg vir die fliek is (van links): Magriet Marx (Boksburg tak), Annatjie van der Merwe (voormalige Gauteng president), Alata Prinsloo (streekvoorsitter), Ronel Lombaard (Nigel-tak) en Elsabé Grobler (voorsitter van die Brakpan-tak).
Mabel van Staden (links) en Erna du Toit het die oggend saam met vriendinne geniet.

Lees ook: VLU lede skenk komberse aan die Frank Mynhardt Sorgsentrum

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button