NewsSchools

Arende blink uit by kunstefees

Laerskool Die Arend is tydens die gala-aand van die Oosrand Kunstefees as die kategorie wenner 2018 aangewys.

Laerskool Die Arend is Vrydagaand tydens die gala-aand van die Oosrand Kunstefees, wat in samewerking met die ATKV Ambrosia-tak aangebied is, as die kategorie wenner 2018 aangewys en het ook die Laerskool Oosrander-trofee gewen.

Lees ook: Talent in oorvloed by kunstefees

Charney en ’n sangmaat het ook die duet-afdeling gewen en sy het ook ’n derde plek in die intermediêre fase-afdeling behaal.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button