NewsSchools

Die Anker se netbalspanne klop Stoffies

Die netbalspanne van Hoërskool Die Anker het Saterdag teen dié van die Hoërskool Stoffberg te staan gekom.

Dit het voor die wind met Die Anker wat sewe wedstryde gewen en twee gelykop gespeel het, gegaan.

Die uitslae was soos volg:

o-14a (Anker wen 23-14), o-14b (Anker wen 12-11), o-15a (gelykop 18-8), o-15b (Anker wen 20-2), o-16a (Anker wen 28-4), o-16b (Stoffberg het nie ’n span nie – Anker kry punte), o-17a (Stoffberg wen 30-7), o-17b (Stoffberg het nie ’n span nie – Anker kry punte), o-18a (Anker wen 32-20), en o-18b (Stoffberg wen 19-6).

Lees ook: Twee netbalspelers van die Anker haal Gauteng-span

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button