Editor's noteNewsSchools

’n Lekker sportdag by Akker Rakkers

Die kleintjies van Die Akker Rakker Kleuterskool het Saterdag ’n sportdag saam met hul ouers geniet.

Drie spanne, naamlik die Bytjies, die Lady Bugs en die Minions het teen mekaar meegeding, maar die ouers het mekaar ook die stryd aangesê. Na al die prettighede het almal lekker saam gekuier en vleis gebraai.

Van die ouers wat die dag geniet het is (van links): Theo Fourie met Zurelda, René Botha met Keanu en Jenny Bekker met Jacinta.
Monette Morgenrood (links), Lucinda de Koker en Lee-Shan Greyling.
Gabrielle van Maelen.
Mienka Koekemoer was baie trots op die medalje wat sy gewen het.
Mienka Koekemoer laat waai op die baan.

Lees ook: Anker atlete maak punte bymekaar

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button