CrimeNews

Brakpan polisie op toneel waar man geskiet is

Die  Brakpan SAPD is tans op ‘n toneel by ‘n huis in Sunair Park waar daar vroeër na bewering ‘n skietvoorval was.

Volgens inligting, wat op hierdie stadium beskikbaar is, is ‘n man op die toneel oorlede.

Lees ook: Man sterf in Minnebron nadat rower hom in maag skiet

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

Related Articles

Back to top button