NewsSchools

Besems word sokkiemaats vir nuwelinge

Die jaarlikse graad agt-besemdans is ’n hoogtepunt van Hoërskool Die Anker se graad 8-bekendstelling.

Die nuwelinge moet vir hulself ’n dansmaat uit ’n besemstok maak, waarna hulle ’n Besemstok-sokkie in die skoolsaal bywoon.

Lees ook: Die Anker se groentjies voel gou tuis

Die sokkie is onlangs gehou en soos gewoonlik was daar beslis nie ’n tekort aan kreatiwiteit nie. Daar is ook pryse toegeken.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button