Community galleriesCompetitionsEditor's noteGalleriesLifestyle

Kyk na foto’s vir ons Valentynsdag kompetisie

Brakpan paartjies sit beste voet voor.

Ons het reeds talle foto’s ontvang vir ons Valentynsdag fotokompetisie.

Lesers het nog tot vanoggend (6 Februarie), 9vm tyd om in te skryf en ‘n kans te staan om ‘n heerlike bederf te wen.

Maak so om jou foto by ons uit te kry.

Ons soek bloot na ‘n oulike foto van ‘n egpaar of paartjie.

 

 

  • Stuur jou foto na brakpanherald@caxton.co.za
  • Slegs foto’s wat ten minste 1MB is sal in ag geneem word.
  • Die name, vanne en ouderdomme van beide die mense op die foto moet aangedui word asook ‘n adres en kontak telefoonnommer.
  • Slegs inwoners van die dorp kan inskryf.
  • Foto’s moet nie ouer as ses maande wees nie.
  • Die wenners moet bereid wees dat foto’s van hulle gepubliseer word.

 

 

 Die paartjie, wie se foto ons die meeste beïndruk, gaan net so beïndruk wees met die prys wat ons weggee.

  • Die wenners sal op Valentynsdag ‘n heerlike vyf gang maaltyd by die Lake Restaurant kan gaan nuttig.
  • By die Ces’t la Vie Day Spa in Dalpark sal die wenpaar bederf word met ‘n pakket wat sjampanje, koek, ‘n geskenk asook ‘n massering insluit.
  • Bella’s Biltong in Dalview sorg vir ‘n verdere bederf met ‘n geskenkpak.

 

Die wen paartjie sal in Vrydag se uitgawe van die Herald asook aanlyn bekend gemaak word.

 

 

Lees ook: Dié twee is 55 jaar al sy aan sy

Egpaar se huwelik skitter nog soos ‘n diamant na 60 jaar

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button