CrimeEditor's choiceNews

Begrafnisreëlings vir kapt Jaco Pretorius

Die soektog na die ander verdagtes duur voort.

Die begrafnisdiens van Kapt Jaco Pretorius sal 25 Januarie om 1nm vanuit die Enon Familie Kerk plaasvind.

Die kerk is geleë op die hoek van Mimosa- en Milkwoodstraat, Van Dyk Park, Boksburg.

Lees ook: Pas bekend: Een man vas na moord op Minnebron man

                  Man sterf in Minnebron nadat rower hom in maag skiet

                  Moord op kaptein in Minnebron: Dis hoe dit gebeur het

Kapt Pretorius is Woensdagmiddag oorlede nadat hy voor sy huis in Minnebron deur ’n rower geskiet is.

Die SAPD het gisteroggend (Maandag) bevestig dat ’n 39-jarige persoon in verband met die voorval in hegtenis geneem is.

Die soektog na die ander verdagtes duur voort.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

Related Articles

Back to top button