School sportSport
Oud-Anker maak naam
Reynardt Theron, voormalige hoofseun van Die Anker in 2016, maak groot naam vir homself in Bloemfontein.
Reynardt speel vir die Cheetahs se O-19 span, wat tans derde in die o-19 Curriebekerkompetisie lê.
Reynardt het verlede naweek uitstekend in die Cheetahs se oorwinning van 92-34 teen die Kings vertoon.
Lees ook: Hoërskool Die Anker se sewes maak geskiedenis
Johan Ackermann se suster vertel van eindstryd
Hoogste eer vir Anker leerders
Volg ons:
You can read the full story on our App. Download it here.