CrimeNews

Gewapende roof by die Mall@Carnival

Volgens inligting het ‘n gewapende roof ‘n paar minute gelede by die Mall@Carnival plaasgevind.

Inligting dui daarop dat  ‘n juwelierswinkel die teiken was. Lede van die SAPD is reeds op die toneel.

Shiley McPherson, bemarkings koördineerder van die Mall@Carnival het die voorval bevestig en gesê dat niemand tydens die insident beseer is nie.

Meer inligting sal volg.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

Related Articles

Back to top button