GalleriesSchools galleries
Arende bedoel besigheid!
Leerders van Laerskool Die Arend sluit elke termyn af met ‘n entrepreneursdag waartydens leerders hul sakevernuf op die proef kan stel.
Interessante stalletjies en vindingryke leerders het die mees onlangse entrepreneursdag gekenmerk.
Lees ook: Arende vlieg hoog op die veld
‘n Fees van kleur by die Arende se Reënboogfees
Arende kraai koning by Bokkieweek
Volg ons: