Editor's noteLocal newsNews

Nuuswenke is altyd welkom

Die Brakpan Herald wil graag hoor van die inwoners van die dorp.

Click here for the English version

Indien jy ’n nuuswenk het, weet van iemand wat presteer het of kennis dra van ’n gebeurtenis wat in die gemeenskap gaan plaasvind sal ons graag van jou wil hoor.

Lesers is ook welkom om hulle opinie deur middel van ’n brief te lig.

Skole, kerke en ander organisasies kan ook gebeure gratis in ons “Save these dates”- kolom plaas.

Ons Facebook-blad (Brakpan Herald) is ook die ideale platform waar lesers op hoogte kan bly en hulle saak kan stel of kommentaar kan lewer oor die stories wat ons publiseer.

Nuuswenke, inligting oor gebeure en prestasies kan per e-pos gestuur word na brakpanherald@caxton.co.za

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

Related Articles

Back to top button