Editor's choiceMunicipalNews

Metro beplan opgraderingswerk om waterdruk te verbeter

Daar is goeie nuus vir inwoners wat die afgelope tyd swak waterdruk ondervind.

Daar is goeie nuus vir inwoners, van sekere woonbuurte van die dorp, wat die afgelope tyd swak waterdruk ondervind.

Die Ekurhuleni Metro beplan om opgraderingswerk te doen aan ’n pompversterker. Die opgradering sal in fases geskied.

Om die werk te verrig sal Brenthurst, Ergo en Sallies Woensdag 24 Augustus vanaf 10nm tot 5vm, die volgende oggend sonder water wees.

Lees ook: Is council responsible for your water leak?

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
BBM pin: 7F7A9F13

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button