NewsSchools

Stoffel word vier jaar oud

Die Hoërskool Stoffberg se gelukbringer (Maskot), Stoffel het Vrydag sy vierde verjaarsdag gehad en die hele skool het dié spesiale geleentheid gevier.

Elke klas van die skool het ’n banier ontwerp met die oog op Stoffel se verjaarsdag.

’n Vrolike atmosfeer het geheers terwyl beoordelaars kop gekrap het om ’n wen-banier te kies.

Die graad 11 T7 klas is uiteindelik as die wenners aangewys.

Kyk hier na meer foto’s:

Stoffbergers vier Stoffel se verjaarsdag (1)

Stoffbergers vier Stoffel se verjaarsdag (2)

Stoffbergers vier Stoffel se verjaarsdag (3)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button