Editor's noteLettersOpinion

Keelvol vir swak diens

Ek is nou besig om keelvol te raak vir die vullisverwyderingsdiens.

L Pretorius van Brenthurt skryf per e-pos:

Ek is nou besig om keelvol te raak vir die vullisverwyderingsdiens. Die flou verskonings van die metro staan my nie meer aan nie.

Ek en my man werk beide en ons sit ons vullisblik uit op die dag wanneer dit van ons vereis word.

Die afgelope drie weke is dit nie verwyder nie en dan moet ons ‘n plan maak. Dit is nie so maklik as ‘n mens nie ‘n bakkie of ‘n sleepwa het nie.

Saterdag was ons na ‘n troue toe en het later by die bure gehoor dat die vullisblikke Saterdag leegemaak is. Ons blik was nie uitgesit nie en ons moes weereens ‘n plan maak.

Ons betaal maandeliks vir ‘n diens wat ons nie ontvang nie. Dit is regtig onaanvaarbaar.

Lees ook:

Refuse collector has some nerve

Metro comments on erratic refuse removal

Metro’s excuse is rubbish

Vullis wat staan is broeiplek vir stank en vlieë

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button