Local newsNews

Begrafnisreëlings vir polisieman is bekend

Die begrafnisreëlings vir adj-off Morné Reynecke, wat Vrydag dood geskiet is deur gewapende rowers, is gefinaliseer.

Die diens sal môre (Donderdag) vanuit die AGS Kerk, Brakpan-Wes, om 10vm plaasvind.

Die kerk is te Witpoortjieweg 122 geleë.

Adj-off Reynecke is Vrydagmiddag deur rowers, wat kort tevore ‘n BMW gekaap het, in die bors en arm gewond.

Hy is per helikpter na die Union Hospitaal in Alberton vervoer waar hy net voor 9nm oorlede is.

Lees ook:

Vrou en kinders van polisieman wat dood geskiet is kry kans om hom te groet

SAPD en nooddienste op toneel van moontlike kaping en skietvoorval

Opvolg: Lid van SAPD oorlede na kaping en skietvoorval

 

Related Articles

Back to top button