Local newsNews
Jong pasiënte word so opgevrolik
Leerders aan die Hoërskool Oosterlig het onlangs ‘n vertrek in die kindersaal van die Life Dalview Kliniek omgetower in ‘n sprokies mooi area, waaroor die jonger pasiënte van die hospitaal gaande is.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/27/2014/08/P122061_526386769.jpg)
![Die borge, wat met hul donasies gesorg het dat vertrek opgehelder kon word, is (van links): Danelle Steyn (John Dory’s) Renier Steyn (John Dory’s), Johan Ligthelm (PNA) en Rodney Malyon (John Dory’s).](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/27/2014/08/P122060_534154944-423x317.jpg)
![Marlé Erasmus, van die Life Dalview Kliniek,het die opgewondenheid van die jonger pasiënte gedeel, met ‘n Micky Muis-strik in haar hare.](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/27/2014/08/P122061_560710322-423x317.jpg)