Local newsNews

Heerlike atmosfeer heers by Sonneveld Akademie fees

Die dag is goed deur feesgangers ondersteun.

Sonneveld Akademie het Saterdag die skool se 30ste bestaansjaar gevier met ‘n fees, en terselfdertyd ook die lente verwelkom.

Met deurlopende optredes deur gaskunstenaars, ‘n kamer waar feesgangers hul frustrasies op rommel kon uithaal, vele stalletjies, speletjies en braaivleisvure het ‘n feestelike atmosfeer geheers.

Oud en jonk het die fees geniet, en daar was selfs koek gesny vir die verjaarsdag vieringe.

“Die fees was ‘n reuse sukses wat deur almal geniet is,” het Suzette Binneman, die skool se skakelbeampte, na afloop daarvan gesê.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

Related Articles

Back to top button