Local newsNews

Poeier spat by fondsinsameling

Die fondsinsameling is gehou om te help met die mediese kostes wat Karlien se ouers maandeliks in die gesig staar.

‘n Prettige “colour-run”, wat Saterdag ten bate van Karlien Roets (6) gehou is, is goed ondersteun.

Karlien se ma, Karen het almal bedank wat die oggend opgedaag het.

Karlien is op 10 Augustus 2018 ernstig beseer toe ‘n kombuiskas op haar geval het. Sy word sedertdien tuis versorg.



Suné Meyer, Gert van As en Charné Meyer.
Lusinda Bouillon en Kathleen Grobbelaar het goed deurgeloop.
Die “colour-run”, wat by die AGS Kerk, Brakpan-Wes plaasgevind het is goed ondersteun.
Wena Allen het die kleurvolle fondsinsameling ondersteun.

Related Articles

Back to top button