Local newsNewsSchools

Die Anker pronk met hul matriekuitslae

Hoërskool Die Anker se matrieks jubel oor hul uitslae.

Vrydagoggend het duisende opgewonde matrieks gereed gestaan om hul matriekuitslae by hul skole te ontvang.
Hoƫrskool Die Anker se matriekleerders van 2021 het beslis uitgeblink.

Kaylin de Vries, Kayla Roux en Ilze Scharneck het dit reg gekry om elk vyf onderskeidings los te skryf.
Nicole Claasen, Danielle du Plessis, ZantƩ Saayman en Marnie van der Westhuizen het elkeen vier onderskeidings ontvang.

Leerders wat elk drie onderskeidings behaal het is Marjolandie Geyser, Franco Oosthuizen en Tameron Espach. Die toppresteerder was egter Zahndri van Greune wat ses onderskeidings behaal het.


ALSO READ:Ā Stoffberg se matrieks jubel oor uitslae


Hoof van Die Anker, Johan Snyman, het aan die Herald gesĆŖ dat die skool se slaagsyfer 94% is en dat 63% van die leerders met universitietstoelating geslaag het.

Daar was ook altesaam 75 vak onderskeidings onder die leerders en volgens Snyman was tegniese wiskunde en ā€“wetenskap beslis vakke waaraan daar in die toekoms gewerk sal word.

ā€œDit is die begin van ā€˜n nuwe era vir die kinders en hulle moet dit met volheid aanpak,ā€ het Snyman gesĆŖ.

Related Articles

Back to top button