NewsSchools

Dié Ankers praat ‘n storm los

Die leerders het aan die Nasionale Interskole Redenaarsliga landswye finaal deelgeneem.

Redenaars van Hoërskool Die Anker het onlangs met groot welslae, op hoë vlak aan redenaars kompetisies deelgeneem.

Marjolandi Geyser (Graad 11), het onlangs deelgeneem aan die nasionale finaal van Oppietong-redenaarskompetisie. Sy behaal ‘n eerste plek in beide Afrikaans voorbereide redenaars en prepared public speaking in die Gauteng-Oos afdeling.

Lees: Sangskool spog met goeie welslae by die Dell’Arte Kunstefees

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button