Editor's noteLocal newsNews

Die wiele rol weer deur die dorp se strate

Just Wheels se bewegende motorskou was weer een vir die boeke.

Die tweede been van Just Wheels se bewegende motorskou (Cars@urhome) het Sondagoggend afgeskop waar inwoners van Minnebron, Sonneveld, Sunair Park asook ‘n gedeelte van Rand Colleries, sowat 45 voertuie en motorfietse van alle eras en fabrikate kon aanskou.

Die voertuie het deur die strate van die woonbuurte beweeg en die publiek het die geleentheid gekry om ‘n donasie van nie-bederfbare voedsel, klere asook komberse te skenk wat aan behoeftige gesinne oorhandig sal word.

Lees: Motorskou kom na jou huis

Mauritz du Plessis en sy vrou Zelda het met hul driewiel-motorfiets ook aan die skou deelgeneem.
Lily Coetzee (links) en Yolande Zaayman het met die gerestoureerde Dennis brandweerwa deur die woonbuurte beweeg.

Meer fotos:

Het jy ‘n storie?

 

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button