Editor's noteLocal newsNews

Koop lekker pannekoek en ondersteun Solidariteit Helpende Hand só

n Span sal van vroeg af op hul pos wees om pannekoeke te bak.

Inwoners van die dorp kan gerus Saterdagoggend ‘n draai by Solidariteit Helpende Hand se Ons Winkel gaan maak en heerlike varsgebakte pannekoek gaan koop.

Fondse wat ingesamel word, word aangewend om armoede in die gemeenskap te verlig.

““Behoeftige mense wat kwalifiseer word met dié projek gehelp en ons vra dat die publiek ons sal ondersteun,” het Esmé Strauss, voorsitter van Solidariteit Helpende Hand in Brakpan gesê.

Die publiek kan terselfdertyd ook sommer ‘n draai stap deur  Ons Winkel wat te 755 Voortrekkerweg (by die Benn’s Apteek se parkeerarea)  geleë is en winskopies opraap.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button