Local newsNews

So lyk die aangepaste skoolkalender vir die res van 2020

Die res van die skooljaar lyk miskien so.

Indien die vlakke van die inperking as gevolg van die Covid-19 Pandemie nie drasties verander nie, lyk die res van die skooljaar so:

  • Kwartaal 1: 15 Januarie tot 18 Maart
  • Kwartaal 2:  1 Junie tot 7 Augustus
  • Kwartaal 3: 12 Augustus tot 23 September
  • Kwartaal 4: 5 Oktober tot 15 Desember

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button