Editor's noteLocal newsNews

Skole maak gereed om graad sewe en 12 leerders Maandag te ontvang

Die Covid-19 pandemie het groot ontwrigting vir die onderwys veroorsaak.

Uiteindelik! Na meer as twee maande sal graad sewe en graad twaalf leerders Maandag die 2020 skooljaar kan hervat.

Onderwysers en bestuurspanne van skole in die dorp was die afgelope week druk besig om alles in orde te kry om die leerders Maandag te kan ontvang.

By Laerskool Die Arend was dit geen uitsondering nie en mobiele sanitasiestasies, hand sanitering trapmasjiene, maskers en ander items is aangekoop om die veiligheid van die leerders en die personeel
te verseker.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button